Pragtige rottweiler hondjies te koop - Pretoria North

Wednesday, 28 December 2016

Item details

City: Pretoria North, Gauteng
Offer type: Sell
Price: R 2,000

Contacts

Contact name Jan
Phone 0823700529

Item description

Pragtige Rottweiler hondjies te koop. Gebore 14 November. 6 weke. Volle veearts ondersoek asook ontwurming en inenting reeds gedoen. 5 wyfies en 2 mannetjies. Uitstekende temperament van beide ouers. Veearts sê dis 'n rustige werpsel en eienaars gaan gelukkig wees om hulle te kry! NOU BESKIKBAAR. Liefdevolle huis.
Mark as scam